Ons hou webtuiste ontwerp eenvoudig
Fokus op wat jy geniet,
Jou webtuiste is jou virtuele welkom-matjie, vir baie is dit die eerste indruk wat hulle kry van jou besigheid.
Net soos 'n welkommatjie is dit duidelik wanneer jou webtuiste stof vergaar. Jou webtuiste word nie deur
ons gemaak en laat staan nie. Met deurlopende ondersteuning en maandelikse opdatering sorg ons dat
jou welkom matjie vars en uitnodigend bly, terwyl jy jou gerieflik by jou lees kan hou.


Ons hou dit eenvoudig
Ons pakette is eenvoudig en met gereelde, voor die handliggende verslae
is dit maklik om te sien of jou webtuiste presteer of nie.
Ons glo in wat ons bou
Ons los jou nie met gebakte pere nie. Ons is deurlopend betrokke en sal verseker dat jou webtuiste sy kant bring.
Dit is net so eenvoudig!
Word
raak
gesien
Gaan
aanlyn
Kontak
ons
vandag
en
Groei
Groei
N$ 799 p/m
Vir slegs
en 'n eenmalige ontwerp fooi
Dit sluit in:
-
'n Aantreklike webtuiste tot jou spesifikasie (toegepas vir beide rekenaars en selfone)
-
Deurlopende verbetering van soek-masjien optrede (SEO)
-
Maandlikse voor die handliggende verslae
-
Enige veranderings of opdaterings
-
Onderhoud
-
Raad en wenke
Additioneel per kwotasies:
-
Toepassing Ontwikkeling
-
Domain en e-pos hosting
-
Grafiese Ontwerp